Die Melktert Kommissie at Back To The Roots

Sat. 13 Nov, 2021 1:00pm - 6:00pm SAST
All Ages
R0.00 - R100.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R0.00 - R100.00
All Ages
Event Description
 Die Melktert Kommissie at Back To The Roots

Die Melktert Kommissie is 'n vier-lid Afrikaanse musiekgroep van Jeffreysbaai.


Die groep het in 2002 ontstaan tydens hul deelname aan die JIp Rockspaaider kompetisie, wat hulle ook daardie jaar gewen het. Volroom, hul debuutalbum, is in Junie 2003 uitgereik. 'n debuutalbum, is in Junie 2003 uitgereik. 'n Tweede album, Wonderwoorde is in 2006 uitgereik. Hul derde studio-album, Vergewe en Vergeet, is in Augustus 2007 uitgereik. 


Die groep het in 2009 'n Engelse enkelsnit Karma uitgereik. Na 'n lang onderbreking het die groep op sosiale media aangedui dat hulle terug is in die ateljee om nuwe musiek op te neem.  Hulle nuwe enkelsnitte Weier en Irrelevant is in 2019 vrygestel


Genre, akoesties


Die Melkterk Kommissie tree op by Dozi's Back To The Roots 13 November.


Deure maak 11vm oop en die musiek begin van 13:00 af.


Vir kaartjienavrae kontak ons kaartjievenoot, TIXSA, by [email protected] / 012 880 26 35


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dozi's Music Farm Plot 136 , Rietfontein
Hartbeespooort, NW 0216
Join the Conversation

Follow the event with #BackToTheRoots