Montie Makietie 2024

Sat. 17 Aug, 2024 at 1:00pm SAST
All Ages
21 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
21 days away
All Ages
Event Description
Montie Makietie 2024

Montie Makietie is beslis dié fees waar JY wil wees! 


Maak gereed vir ‘n onvergeetlike dag van musiek, pret en ’n lekker makietie-kuier. Kom geniet van die land se beste en gewildste kunstenaars op een verhoog: Spoegwolf, Die Piesangskille, Droomsindroom, Liezel Pieters, Ivan Roux, Lisie Basson en Van Coet Band. Maak jou vriende en familie bymekaar en kom hou makietie! Verskeie stalletjies en pretaktiwiteite vir die hele gesin. Moet dit NIE misloop nie!


Eie koelerbokse kan ingebring word @ R150. 


Geen glasbottels of -glase word toegelaat nie.


Kaartjies sal ook by die hekke te koop wees, SLEGS per kaartfasiliteit – geen kontant.


Bring eie kampstoele. Geen gazebo's word toegelaat nie.




Vir kaartjie navrae, kontak Tixsa:


Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]


Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Volwassenes R250.00 + R7.50 Service Fee R257.50
Hoërskoolleerders R200.00 + R6.00 Service Fee R206.00
Laerskoolleerders R100.00 + R4.50 Service Fee R104.50
Kinders onder 6 jaar Free
Select Add-ons
Koelerboks + More Details R150.00 + R8.50 Service Fee R158.50
A2 Parkering + More Details R50.00 R50.00
A3 Parkering + More Details R50.00 R50.00
B1 Parkering + More Details R50.00 R50.00
B2 Parkering + More Details R50.00 R50.00
A R1.50 Gateway
and a 3.5% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
H/S Montana h/v Dr. Swanepoel & Sesdeweg
Pretoria, Gauteng 0182
Join the Conversation

Follow the event with #MontieMakietie