Neil Sandilands en Die Band "Land en Sand" | Musiek

Fri. 2 Aug, 2024 8:00pm - 9:20pm SAST
Geen ouderdomsbeperking
10 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
10 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


NEIL SANDILANDS EN DIE BAND ‘LAND EN SAND’ MET Neil Sandilands, Schalk Joubert, Frank Freeman, Ronan Skillen


Die Emmy-benoemde akteur en Sama benoemde musikant Neil Sandilands toer weer die land plat saam met sy raakvat orkeslede Schalk Joubert, Frank Freeman en Ronan Skillen.


Dié veteraanakteur van internasionale televisiereekse soos Sweet Tooth, The Flash en The 100, asook die plaaslike reekse Die Groot Niks, Desert Rose en 7de Laan, het geen bekendstelling nodig nie.


Die musiek in dié produksie kom van Sandilands se bekende albums Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse, Allegaarkie vir ’n Askeet, Die Groot 5, Die Groot Niks, asook nuwe werke wat nog nie opgeneem is nie.


Tydsduur: 80 minute


Geen ouderdomsbeperking





Feesnavrae: [email protected] | +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Whale Coast Teater Whale Coast Mall, Entrance 2, Main Road, R43
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees