Nêrens, Noord-Kaap
Thu. 24 Oct, 2019 at 7:30am SAST
16 and Over
16 and Over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
16 and Over
Event Description
Ouderdomsbeperking: 16 jaar - 75min produksie
Beskrywing:
Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers. ‘n US Woordfees-produksie
Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien.Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.
Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste. Nommerpas-teater vir OPTOG!
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @ehs_erries