Nêrens, Noord-Kaap

Thu. 24 Oct, 2019 at 7:30am SAST
16 and Over
Price: R120.00
16 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R120.00
16 and Over
Event Description

 


Ouderdomsbeperking: 16 jaar - 75min produksie 


Beskrywing:


Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers. ‘n US Woordfees-produksie


Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien.Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.


Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste. Nommerpas-teater vir OPTOG!

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
ABK van Zijl Kunssentrum 1 Joubert Street
Ermelo, Mpumalanga 2351
Join the Conversation

Follow the event with #BerniceWest