NIKS EN ERENS met Steffie Le Roux en Brandon October

Fri. 12 Oct, 2018 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description

Steffie le Roux en Brandon October......


Uiteindelik gaan hierdie 2 vriende vir die eerste keer die verhoog deel met die mooiste melodie.


Oorsronklike liedjies sowel as bestaande liedjies gaan 'n nuwe kleur kry, en gaan gesing word met hart en siel soos net hierdie twee kan.


Kom kuier gerus saam en kom beleef en ontmoetdie kunstenaars en geniet 'n wonderlike aand van goeie ernergie en mooi musiek.


Hulle word begglei deur Mariette Galjaard.


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre