Bacchus Nel at Back to the Blues Bar Theatre
- Get Tickets
- Details
"Ek's ''n donker man, onder die middernagmaan" uit die Bacchus Nel liedjie, Waar die dice val, is verseker 'n raak beskrywing van hierdie enigmatiese digter, sanger en liedjieskrywer. Nel vra vrae waarom die wereld draai soos hy draai. Hy skryf nie net sommer 'n liedjie nie.
Hy vertel kleurryke stories met meelewing, deernis, diepte en fyn humor en fantastiese musiek. Vandag is Bacchus Nel een van ons land se voorste liedjieskrywers.
Bacchus het al 4 albums vrygestel: Die Arms van die nag, Juen en Jewelry, Twee ster Hotel en Ou blou skoene.
Deure maak 11:00vm oop en Bacchus tree 13:00nm op.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Bacchus Nel
- Twitter: @BacktotheRoots4
- Instagram: @dozi_music
Follow the event with #DoziMusic