Onheil in Onrus | Komedie - 8 Aug

Sat. 8 Aug, 2026 at 6:00pm SAST
Alle ouderdomme
91 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
91 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Onheil in Onrus: ’n Plaaslike whodunnit vol geheime, spanning en skerp draaie


Met: Corniël Calitz, Rita Louw, Maria Hofmeyr en ander


Teks en regie: Marhette van Huyssteen


Local is superlekker met hierdie oorspronklike moordraaisel wat in die Overstrand ontwikkel is en deur plaaslike teaterentoesiaste opgevoer word.


Professor Soois de Wit en sy vrou, Natalia, nooi vriende na hul strandhuis in Onrus om haar aanwysing as Besigheidsvrou van die Jaar te vier. Maar ná die feesviering word die professor se assistent die volgende oggend dood op die strand aangetref.


So begin ’n storie vol onderduimse onderhandelinge, twyfelagtige verhoudings en geheime agendas, waar niemand heeltemal onskuldig is nie. Met temas van smokkelary, mag en gierigheid word die waarheid stadig ontbloot.


Onder leiding van Speursersant Rona Rolf moet die vrae beantwoord word: Wie is skuldig – en wie het die meeste te wen?


Hierdie is ’n spanningsvolle en vermaaklike plaaslike produksie wat gehore tot die einde laat raai.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Kinders R50.00
Volwassenes R100.00
Venue Details
Map of Venue Location.
De Wet Saal 8 Roos St
Onrus River, Onrus 7201
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees