ONS LIEFLINGE

Fri. 1 Mar, 2019 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R130.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R130.00
All Ages
Event Description
ONS LIEFLINGE

Die samesmelting van ‘n klokhelder mans- en vrouestem in duet hou ‘n eiesoortige, magiese bekoring in – iets wat Lieflinge, Rudi Claase en Charné Hugo, se splinternuwe album uitstekend beklemtoon met vokale swier en styl!


Die album beslaan 25 snitte waarin die dawerende klanke van Rudi en Charné se
stemme indrukwekkende hoogtes verken, maar sielslirieke steeds onpretensieus en gegrond in die sout, suur, bitter en soet van die lewe – in tema’s van liefde, verraad, verlange, hoop, dapperheid, vrede en vriendskap – delf.


As jy ‘n aanhanger is van eersteklas-, meevoerende duette deur stemme wat pasgemaak is vir
mekaar, is “Miljoene stemme” ‘n gróót aanwins vir jou versameling wat jy nie kan misloop nie!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre