Ons vir jou, ’n musiekspel

Veelvuldige datums & Tye
Geen kinders onder 6 jaar
Geen kinders onder 6 jaar
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Geen kinders onder 6 jaar
Event Description
Ons vir jou, ’n musiekspel

AfriForum Teater verwelkom die alombekende Ons vir jou as haar nuwe musiekspel vir 2026.

Amper 20 jaar nadat die musiekspel, Ons vir jou, by die Staatsteater in Pretoria bekendgestel is, word die produksie terug verwelkom by geen ander teater as Pretoria se beste – die AfriForum Teater. Dit is die verhaal van genl. Koos de la Rey en die Tweede Vryheidsoorlog.


Kaartjiestipes:


Grondvloersitplek(ke)



  • Standaardkaartjie(s) | R375

  • 65 jaar; kinders


Galerysitplek(ke)



  • Standaardkaartjie(s) | R375





Kontak Ons


Het jy enige navrae? Kontak gerus die teater by:
066 420 6181
[email protected]


TIXSA Kaartjieverkope en Ondersteuning:
Skakel die kaartjiekantoor by:
012 880 2635
[email protected]


TIXSA Werksure vir Kaartjieverkope:
Maandag – Vrydag: 09:00 – 17:00
Saterdae: 10:00 – 14:00
Sondae & Openbare Vakansiedae: 10:00 – 13:00

Kommentaar
Reserveer kaartjies
Kies asseblief 'n beskikbare datum en tyd:

Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081