ontbytSAKE: BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe
- Get Tickets
- Details
ontbytSAKE bied aan: die BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe by die B|Loved Klein Teater in Pretoria-Oos.
Kom geniet ‘n dag van uitsonderlike wyne en pragtige Afrikaanse musiek deur onafhanklike kunstenaars, waar elke oomblik 'n herinnering skep wat lank gekoester sal word.
Datum: Saterdag, 17 Augustus
Wynproe en Musiekvertoning:
- Tyd: Wynproe tussen 15:00 en 17:00, gevolg deur 'n musiekvertoning wat om 17:30 begin.
- Geniet 'n verskeidenheid uitsoekwyne wat eksklusief vir die geleentheid gekies is.
- Daarna volg 'n uurlange musiekvertoning in die intieme atmosfeer van die B|Loved Klein Teater. Dié vertoning sluit optredes in van onafhanklike kunstenaars.
Kaartjies: Koop ‘n kaartjie vir beide die wynproe en die musiekvertoning teen slegs R100!
Kaas-en-vleisborde: Kaas-en-vleisborde is beskikbaar teen R125 en moet vooraf bestel word op Tixsa.co.za.
Belangrike Kennisgewing:
- Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word by Tixsa.co.za. Dit kan nie op die dag van die geleentheid gekoop word nie.
- Sitplekke is beperk, so moenie te lank wag nie. Bespreek nou jou plek by Tixsa.co.za.
BitterLekker Rugby op skerms ook!
Sluit aan by die B|Loved Klein Teater vir 'n heerlike dag van wyn en musiek, trots aangebied deur ontbytSAKE. Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!
GET IN TOUCH
012 880 2635 / [email protected]
OPERATING HOURS
Ticketing Support:
- Monday - Friday: 9am - 5pm
- Saturdays: 10am - 2pm
- Sundays: 10am - 1pm
- Public Holidays: 10am - 1pm
- Instagram: @ontbytsake
Follow the event with #ontbytsake