ontbytSAKE: BitterLekker Musas en Wynproe
- Get Tickets
- Details
ontbytSAKE bied aan:
Die BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe
B|Loved Klein Teater, Pretoria-Oos
Kom geniet ‘n aand van uitsonderlike wyne en Afrikaanse musiek deur RugTeenRug se ’splinternuwe musiekgroep, die BitterLekker Musas. Ons skep herinneringe wat jy nog lank sal koester!
Datum: Woensdag, 30 April 2025
Wynproe & Musiekvertoning
- Tyd: Wynproe begin om 16:00, gevolg deur ‘n uurlange musiekvertoning om 19:00 in die B|Loved Klein Teater.
- Kom proe ‘n verskeidenheid uitsoekwyne, eksklusief vir hierdie geleentheid gekies.
Kaartjies:
- R100 gee jou toegang tot beide die wynproe en musiekvertoning!
Kaas- en vleisborde:
- R125 per bord (genoeg vir 2 persone).
- Moet vooraf bestel word op Tixsa.co.za.
Belangrike Kennisgewing:
- Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word – geen aankope op die dag nie.
- Beperkte sitplekke! Bespreek nou jou plek op Tixsa.co.za.
Sluit aan by die B|Loved Klein Teater vir ‘n heerlike aand van wyn en musiek met trots aangebied deur ontbytSAKE. Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKSURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
- Instagram: @ontbytsake
Follow the event with #ontbytsake