Pak jou eie partytjieboks en betaal ’n ekstra R150.00 per koelerboks. Geen kos is beskikbaar om op die perseel te koop nie. Een koelerboks per persoon met ’n geldige kaartjie.