Ouerskap Verryking Aand met Johan Smith

Wed. 14 May, 2025 6:30pm - 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Ouerskap Verryking Aand met Johan Smith

Ons nooi graag alle ouers (met babas tot jongmense) vir ’n aand van ouerskapverryking met skrywer, prediker en ouerskapkenner Johan Smith.


Meer oor Johan Smith:


Johan werk al meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers, ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke, waarvan hy outeur of mede-outeur is, fokus veral op dié groepe. Verder tree hy landswyd op in kerke en skole.


Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op:



  • ouerskap en gesin,

  • dissipelskap,

  • depressie,

  • uitbranding, en

  • geestelike groei.


Hy het al by vele manne- en vrouekonferensies landswyd opgetree. Hy het ook al tientalle jeugkampe, jeugweke en praatjies vir jongmense by skole en kerke aangebied.


Johan is iemand wat graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies doen vir onderwysers by skole, asook vir geestelike leiers.


Johan is getroud met Helena, en hulle het drie kinders. Sy kleinkinders lê hom baie na aan die hart.


Daar word kinderoppassers gereël om in die kleinteater die kinders besig te hou tydens die ouerskapaand.




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Kruik Gemeente Theater Corner of PDP Kruger and, Nelson Mandela Dr, Street
Secunda, Mpumalanga 2302