Ouma is op pad | Komedie
- Get Tickets
- Details
OUMA IS OP PAD MET Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (klavier)
TEKS, REGIE EN MUSIEK: Jurgen Human
MUSIEKREGIE: Coenraad Rall
VERVAARDIGER: Arena Produksiehuis
Ouma kom van Garies, en soos die meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou.
In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie.
Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer.
Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk en sy af en toe moet gaan kuier, kom Ouma agter daar’s baie dinge wat sy nie ken nie.
Een daarvan is takt ...
Tydsduur: 75 minute
Ouderdomsbeperking: Geen o.13
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees