Pantoffel en Pajama aand
- Get Tickets
- Details
GIRLS NIGHT: Pantoffels & Pajamas
Geen hakke. Geen grimering, geen stres. Geen mans!
Net jy, jou girls... en ‘n aand van lekker lag!
Dis tyd om jou hakke te verruil vir pantoffels en jou “real self” saam te bring.
Kom soos jy is – met jou kussing onder die arm en jou kombers oor die skouer.
Ons gaan ‘n chick fliek kyk, stories deel en sommer net die lewe vier.
Ons sorg vir:
Popcorn & warm, romerige hot chocolate
Jy bring:
Jou comfy vibes, kussing & kombers
Verwag:
Lagbuie, geselsies en ‘n aand wat jou siel gaan vol maak.
Sit waar jy wil. Lê as jy wil. Maak jouself heeltemal tuis.
En moenie worry nie... as jy nie weer kan opkom nie – ons sal jou optrek.
No boys allowed. Net girls. Net pret. Net jy en jou besties.
Moenie hierdie een misloop nie – dis die girls night wat jy nodig het!
Die fliek is 'n verrassing, maar jy sal daarvan hou.
Popcorn en hot chocolate is by die prys ingesluit.
Eet asseblief aandete by die huis.
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
- Instagram: @worthitfoundation