Paradisium

Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Paradisium

Laerskool Hartenbos bied aan: Paradisum 2026


Kom geniet Laerskool Hartenbos se revue vir 2026: Paradisum.


Die verhaal neem jou op 'n reis na 'n planeet ver van die aarde, waar die aardlinge voor Paragraaf, die koning van Paradisum, moet verskyn om te bewys dat die aarde steeds 'n plek onder die son verdien. Sal hulle daarin slaag om die koning te oortuig, of is die mensdom se lot reeds verseël?


Kom geniet 'n aand propvol humor, danspassies, treffende musiek en spoggerige kostuums. Tussen al die vermaak skuil daar ook 'n dieper boodskap.


Hierdie produksie word met trots geborg deur ATKV Hartenbos.


Kom ondersteun ons leerders en beleef die talent, toewyding en harde werk wat hulle die afgelope maande in hierdie produksie ingesit het.


Kom geniet die wêreld van Paradisum!




Vir kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Please select an available date & time:

Venue Details
Map of Venue Location.
Laerskool Hartenbos Stellenbosch Laan
Hartenbos, Wes Kaap 6520