Passion lé Dance bied aan: Waarheen drome jou neem

Sa. 5 Des, 2026 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Waarheen drome jou neem is ’n betowerende dansreis deur die wêreld, waar elke dans ’n nuwe bestemming, kultuur en verhaal tot lewe bring. Van kleurvolle lande en uiteenlopende kulture tot die krag van drome, hoop en moed, neem ons dansers die gehoor op ’n onvergeetlike reis. Hierdie produksie wys dat drome ons kan inspireer om verder te kyk, groter te droom en die wêreld met nuwe oë te beleef. Kom droom saam met ons en ontdek waarheen drome jou neem!


Neem kennis: 18:00 vir 18:30


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081