Picnic On The Lawn 2020

Sat. 1 Feb, 2020 1:00pm - 11:45pm SAST
U/14 free
13 days away
R0.00 - R350.00
U/14 free
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
13 days away
R0.00 - R350.00
U/14 free
Event Description
Picnic On The Lawn 2020

Come join us for our (9th) annual Picnic on the LAWN at Bodemloos Kombuis in Elgin. Bring your picnic, drinks and blanket. We selected a great line-up .. Jan Blohm, Gian Groen, Bad Peter and Gerald Clark.


COSTS .. Pre-booked ticket R300.00
At the gate R350.00 (Gates open Saturday @ 1pm)


For those who want to sleep over? (Arrive Friday from 2pm till 9pm if you are sleeping over)



  1. Camper or own tent camping @ R180.00/SITE 

  2. Pitched Dome tent with two mattresses @ R200.00/TENT

  3. Pitched Dome tent with bedding @ R460/TENT

  4. Bed in Backpacker Dormitory @ R150.00/BED

  5. Twin Room in Backpackers with shared ablution @ R460.00/ROOM

  6. Twin cabin en suite @ R650.00/CABIN

  7. Twin cabin in container @ R700.00/CABIN

  8. Twin room in farmhouse with shared bathroom @ R480.00


Home baked bacon and egg sandwich (breakfast) R50.00


Cash bar and pizzas available at the venue.

Jan Blohm

Jan skryf gedigte vandat hy kan onthou. Hoewel sy groot invloed Engelse musiek is, is Afrikaans sy eerste keuse. Afrikaans is vir hom heilig en hy is baie lief vir die digkuns en probeer die digterlike eienskap aan sy musiek gee.
n
nHy was nog altyd aangetrokke tot die musiek van Chuck Berry en die ou rock 'n roll pioneers. Hy’t altyd na B.B. King en Muddy Waters geluister en later ook na Rodriguez en Bob Dylan. Deesdae luister hy graag na Ben Harper, Stevie Ray Vaughn en ZZ Top. Plaaslik is die CD’s van Anton Goosen, Piet Botha en Gian Groen nooit ver weg nie.
n
nNa skool het Jan vir hom 'n pawnshop special acoustic gekoop. Met die sy algehele haat van conformity ontdek en die wortels van rock 'n roll en Blues begin explore.
n
nDie Lugmag was iets om te doen na skool, waar hy by Elektroniese Kommunikasie aangesluit het en daar het hy tyd gemaak om homself leer kitaar speel. Vyf jaar in die lugmag was genoeg van conformity en het hy ‘n loopbaan in Inligtingstegnologie begin.
n
nIn 2002 begin sy musiek aftrek kry en word hy heeltyds sanger/musikant. Twee van sy liedjies is op Volk Jou! by Wildebeest Records opgeneem en in daardie tyd het hy ook die wereld van klank ingeneur begin baas raak.
n
nJan Blohm se debuutalbum, Melkstraat Confessions, het in 2004 verskyn. Hierdie album het met die 2005 GMT-Toekennings die kollig gesteel toe dit te midde van sterk kompetisie met drie van die vernaamste toekennings weggestap het. Die GMT was ‘n SABC 2-inisiatief en word in die tyd as die belangrikste seremonie in die Afrikaanse musiekbedryf beskou. 'Album van die Jaar' is aan hierdie debuut toegeken en Breyten se Brief word as “Liedjie van die Jaar” aangewys. Verder is Jan as 'Beste Nuweling' van dieselfde jaar aangewys.
n
nJan Blohm is geseen met vele talente en in 2005 nader die bekende Suid Afrikaanse TV direkteur, Frans Marx, vir Jan om die hoofrol in ‘n Afrikaanse dramareeks vir KykNet, “Dit wat stom is” te speel. Jan skryf ook die lirieke en komponeer die titelmusiek, “Dromer”, vir die reeks.
n
nJan het ontvang in Oktober 2005 die Huisgenoot Tempo Toekenning vir “Die Beste Rock Groep”.
n
nJan se tweede album, '‘n Stille Runaway', is in Januarie 2006 opgeneem en al die liedjies is self deur Jan geskryf en gekomponeer. “Dromer” die titelmusiek vir die dramareeks “Dit wat stom is”, is ook op hierdie album te hoor. '‘n Stille Runaway' bied ‘n verskeidenheid musiekstyle wat strek van rock na blues, van ballades tot ligte jazz. ‘n Verrassing op die album is dat Jan selfs klavier kan speel wat gehoor kan word in twee van die liedjies: “Ja ma” en “Vanoggend Van Gogh”. Die musiekvideo van die liedjie “In wens” is opgeneem tydens die opname van hierdie album in Clarens in die Vrystaat.
n
nJan se derde CD getiteld Groen Trui is in November 2006 met 'n groot gejuig bekendgestel by die Performer Teater in Pretoria. Die CD bevat (natuurlik) sy gelyknamige treffer wat bekend geraak het met die bekende TV reeks 'Orion' en 'n paar liedtjies wat gereelde gaste by sy lewendige optedes reeds sal herken. 'n Nuwe rock-weergawe van Sondag-lover” maak sy verskyning en na jare se wag is Johnny K, Jan se tribute aan Johannes Kerkorrel, Jimi Hendrix en ander musiekmeersters, uiteindelilk opgeneem.
n
nJan het ondanks sterk kompetisie twee Huisgenoot Tempo Toekennings in 2007 ontvang, naamlik Gunsteling Rockalbum vir Groen Trui en weereens vir Gunsteling Rockgroep.
n
nNovember 2007 verskyn Jan se DVD, ‘Live at the Performer'. Die opname is gemaak tydens die bekendstelling van ‘Groen Trui’ by die Performer Teater.
n
nJan het ook in 2008 ‘n suksesvolle reis na London gehad waar hy in die Aardvark opgetree het! En toe natuurlik in Beijing, China. Jan was die 1ste Suid Afrikaanse kunstenaar wat in China opgetree het en het nie net Suid Afrikaners se siele gevoed nie, maar ook Chinese, Kanadese en die Ambasadeur van Suid Afrika s’n! Die geleentheid het plaasgevind met die opening van die Suid Afrikaanse restaurant, Pinotage. Dit was ook die finale geleentheid van die vieringe wat plaasgevind het waar die SA Embassy tesame met die SA Business verskeie geleenthede gehou het in viering van die 10 jaar herdenking van diplomatiese bande tussen Suid Afrika en China, wat saamgeval het met SA National Freedom Day vieringe.
n
nHy was met die 14de jaarlikse SAMA toekenningsaand bekroon met ‘n toekenning in die kategorie ‘Beste Afrikaanse DVD van die Jaar’. Die geleentheid was op 2 en 3 Mei gehou by Sun City. Jan was ongelukkig nie self daar om die toekenning te ontvang nie, weens sy optredes in Beijing.
n
nIn Mei 2009 stel Jan sy album 7 Jaar bekend wat met groot lof en waardeering in die publiek, asook in die media en in die musiekbedryf ontvang word. Jan word in dieselfde jaar vereer met ‘n Rapport VAMT (Vonk Afrikaanse Musiek Toekenning) vir 7 Jaar as die Beste Rock Album van die jaar. Jan ontvang ook in 2010 ‘n SAMA toekenning hiervoor vir Gewildste Afrikaanse Rock Album; asook twee Huisgenoot Tempo Toekennings vir Gewilde Rock Album en Alternatiewe Musiekvideo van die jaar saam met MK (Rosie).
n
nDie nommer sewe is 'n heilige nommer wat volledig, vol en perfek beteken – simbolies van die voltooiing van 'n siklus. Met die uitreiking van Jan Blohm se tweede DVD in sy sewende jaar as verhoogkunstenaar, durf dié simboliek nie die kyker verbygaan nie. Het hy nie juis al 'n album met die amper profetiese titel 7 Jaar die lig laat sien nie?
n
nLotus: Live DVD is in Junie 2011 in Die Liedjieboer, Midrand, voor 'n gehoor opgeneem en is 'n toonbeeld van die rockdigter en verhoogfilosoof se verbysterende talent, wat hy vir die heel eerste keer in 2004 met die Suid-Afrikaanse publiek gedeel het.
n
nDié intieme konsert is 'n samekoms van gunsteling-liedjies van CD’s soos Melkstraat Confessions, 7 Jaar en Stille Runaway, maar is veel meer as net 'n goue gerf treffers. Dit sluit ook twee splinternuwe skeppings – Ruby en Ons huisie – in.
n
nLotus is soos 'n kuier-aand saam met Blohm, terwyl hy omring is deur van die land se voorste musikante. Van Anton L’Amour (op kitaar) en Riaan Diedericks tot Chrismari Nel en Martin Labuschagne deel die verhoog met hom, terwyl Brenda Biddulph en Elrine Spies die agtergrondsang verskaf.
n
nBlohm is spitsvondig en selfs satiries, met komiese stekies wat mildelik uitgedeel word. Hy noem byvoorbeeld dat hy altyd gedink het dat mense wat hemel toe gaan, Potchefstroom toe gaan... Totdat hy besef het hulle gaan eintlik Stellenbosch toe!
n
nDie titel van Blohm se tweede DVD het verskeie betekenisse, op verskillende vlakke. Die lotus is die enigste blom wat in vuil, modderige water ver van die son groei en dan met 'n onaantasbare skoonheid verras. Vir Blohm is dit 'n metafoor vir die lewe. “Dit maak nie saak hoe sleg en moeilik 'n mens se lewensomstandighede is nie, 'n mens het steeds die vermoë om uit te styg en een van die mooiste blomme te wees,” vertel die sanger met die skerp tong en pen.
n
nDie digter Breyten Breytenbach was sedert Blohm se jeug 'n besonderse inspirasie. Breytenbach het in die jare 70 'n digbundel getitel Lotus onder die skuilnaam Jan Blom gepubliseer. Vandaar dat Blohm die karakter Jan Blohm aangeneem het en as sy verhoogpersona gekies het. Liedjies soos Groen trui en Breyten se brief is dus deel van die DVD-konsert om hierdie rolmodel te huldig.
n
nJan stel Augustus 2012 sy sewende solo-album Ruby bekend. Jan het die afgelope vier jaar aan die album se liedjies geskryf en geskaaf. Ruby was opgeneem in Jan se eie opname-ateljee, Blomhuis Studios in Pretoria. Hy was self die produksieleier en aan sy sy was die kitaarspeler, Jon Buckley, wat ook mede-liedjieskrywer op van die liedjies was.

Gian Groen

Gian Groen is die verhoognaam van Gideon Hanekom, gebore in die mid 70’s in Stellenbosch en is vandag woonagtig op Grabouw in 'n plaashuis met verganklike kunssinnige karakter tussen die oorvloedige vrugteboorde. Sy eie stukkie hemel en inderdaad ook sy stukkie skrywers-paradys.

Op die ouderdom van so omenby 2 jaar kry die kleuter-knaap sy heel eerste kitaartjie present en uit staanspoor was dit waar sy voorliefde en vir kitaarspeel indirek begin, benewens die feit dat hy opgroei in ‘n huis met Pa wat Charles Jacobie perfek namaak op sy eie kitaar, Ma wat ‘n geswore orrel junkie is en dan die outentieke platespeler wat die huis gereeldelik met die musiek van Elvis vul.

In sy tienerjare leer Gian se pa hom 3 basiese drukke op sy kitaar sodat hy sy eerste liedjie “Suikerbossie” volmaak kan saamspeel. Min het hy hier besef dat dit die sleutels was van sy fenominale musiek loopbaan in die Afrikaanse musiekbedryf.

Hoekom, weet niemand tot vandag toe nie, maar na sy matriekjaar op Grabouw gaan studeer hy landbou en werk vir paar jaar na sy studies as pluimveeteler in die Swartland. Die hele geswot en gewerkspul is totaal irrelevant in sy lewe , aangesien die jonger Gian Groen veels te verslaaf is aan Rock en Roll om met hoenders te wil boer.

‘n Fenominale deurbraak in Gian Groen se musiek - loopbaan vind plaas toe Laurika Rauch besluit het om Gian se “Vier Seisoene Kind” op te neem. Dit dien as aanspooring tot hoër hoogtes asook die skryf van talle nuwe liedjies wat gereeld voortvloei uit sy kreatiewe pen. Hierna was daar talle versoeke deur bekendes waaronder o.a. Dozi om van Gian se liedjies op te neem.

Van jonks af is hy ‘n groot liefhebber van die werk van die Liedjieboer - Anton Goosen en André Le Toit of te wel beter bekend as Koos Kombuis. Later ontwikkel hy ook smaak vir die vars klanke in die Afrikaanse musiekmark van Valiant Swart wat as inspirasie dien in Gian se werk.
Musikale invloede in Gian Groen se vroeër sang-loopbaan word derhalwe sterk aangevoer deur Anton Goosen, Koos Kombuis en Valiant Swart, wat heel prominent hoorbaar was in sy 1e Band genaamd “Spinnekop”

Baie gepas het Gian Groen onlangs na meer as 4 jaar weer ‘n nuwe alum opgeneem, genaamd - “Stiltetyd”
Elkeen wat Gian (die Rocker) nou al vanaf die goeie ou “Spinnekop” dae af volg, is in vir ‘n groot verrassing.
Stiltetyd is totale nuwe klank en genre in die stal van Groen, en in sy eie beleidenis se Gian: “Ek het na my wedervaringe in my eie mensword en stilraaktyd uiteindelik my niche in die Afrikaanse musiekmark gevind…”

Daar is weg gedoen met die bepaalde rockende kitare-klanke en hy fokus nou op ‘n baie meer klavier en akkoesties gedrewe en rustige gevoel in sy nuwe musiek.
Stiltetyd is ‘n rustige 12 snit album gevul met die mooiste ballades. Tien van die snitte is uit Gian se eie pen. Dan is daar ook ‘n Lucas Maree tribute song - “Die tyd stap aan” sowel as ‘n ou invloedryke Valiant Swart song opgeneem wat dien as so tikkie afwisseling op die album.

Die huidige ‘Gian Groen Band’ het ontstaan uit die eertydse “Spinnekop” wat bekendheid verwerf het met songs soos “Tiger & Louise” en “Binneland in”
Van die oorspronklike bandlede het ander geleenthede in die buiteland gaan ontgun, terwyl Gian intussentyd bekendheid as liedjieskrywer verwerf het met songs soos onder andere die b.g. Vier Seisoene Kind.

Ag gevolg van kommersiële redes besluit om stelselmatig weg te doen met die naam ‘Spinnekop.’ In hierdie tyd is ‘GroenKitaar’ opgeneem onder die naam van beide Gian Groen & Spinnekop.
Die eerste soloprojek deur Gian was met die opname van “Met die Maan Gepla” , waar dieselfde sessiemusiekante of te wel bandlede wat op GroenKitaar gespeel het, gebruik is.

Dit alles het ons gebring tot 'n vars nuwe Gian Groen Band wat bestaan uit John Mitchell op klavier, Jeremy Schultze op dromme en Logan Scott op baskitaar!
Benewens optredes met sy volle band, doen Gian Groen ook baie gereeld optredes by kleiner intieme kuierplekke waar hy “unplugged” as solo kunstenaar optree, en soms vir afwisseling ‘n kitaarspeler saamnooi na hierdie sessie optredes om hom te begelei.

Vir Gian Groen is dit ‘n nuwe tydvak, nuwe era, ‘n nuwe klank en ‘n nuwe begin in sy musiek loopbaan, en sonder twyfel word aangevoer dat hierdie beskeie en uiters talenvolle sanger, liedjieskrywer en musikant gewis ‘n geswore patriotiese aanwins in ons musiek mark is!

Gerald Clark

Gerald Clark is one of South Africa's best-known blues musicians, singer/songwriter recognised for his extraordinary ability to tell a story with his music. Clark has voice that gets down to the soul and honesty that is the blues. But Gerald isn’t just a bluesman, always original in his approach towards music, he keeps exploring while taking the blues into new territory.

As the former lead singer of South African blues band Delta Blue, Gerald Clark has been a solid presence on the South African live music scene starting with their their first gig in 1997. Since going solo a few years later, there have been numerous excursions with South African legends such as Albert Frost, Dan Patlansky, Koos Kombuis, Theo Crous, Luna Paige and Van Coke Kartel, as well as local and international tours.

He has whooped and hollered on stage with the best of them, including at Kirstenbosch Gardens, Oppikoppi, Splashy Fen, Oude Libertas and Aardklop, picking up a guitar lick or two in the process.

2016 was a big year for Gerald Clark. He spend a full year on the road, doing what he loves most – adventure and music. The road took him to many festival’s main stage, into Africa where he played shows in Namibia and Zambia, to Stellenbosch where he received a WoordTroFee nomination for Best Solo Act at the Woordfees (he was nominated alongside Yvonne Chaka Chaka) and finally to Europe

It was Clark’s second time in Europe. In Belgium he collaborated with Stefan Dixon and played to music lovers across the country. In 2012 he took his golden voice to Czech Republic and did a 20 show, 20 town, 20 day tour, where he was honoured with soldout shows and standing ovations. Last year he only performed 17 shows over 17 days and all ready they want him back in 2018.

This year Clark is keeping busy with exciting collaborations. One of which he worked with the drummer, Barry van Zyl – a true legend, one who has performed with Johnny Clegg, Annie Lennox, Carlos Santana and Robert Plant. With Gerald on the acoustic guitar and vocals and Barry with his masterful touch on the drums and percussion, this project produced top class music and a brand new album, Afrocoustic.


Albums

While keeping one foot firmly planted in the blues, Gerald stepped outside traditional music boundaries. His acoustic Afrikaans album ‘Sweepslag’ (‘Whiplash’) was nominated as the best Afrikaans Alternative Music Album at the 2009 SAMA (South African Musicians & Artists) awards. Huisgenoot’s Tempo awards nominated Gerald for the Best Newcomer and Best Kopskuif (‘Headbopping’) Album, and the Vonk awards were quick to follow suit with nominations for the Best Newcomer, Crossover & Alternative categories.

In 2010, Sweepslag was followed by the gentler ‘Blues and Love Songs’, as well as nationwide gigs and international performances at the Big Wheel Blues Fest on the Isle of Man and the Ain’t Nothing But The Blues Bar in London. In 2011, Gerald wrote and composed ‘Marry Me’, the official song for South African Wedding Week and ‘As the Crow Flies’ with Theo Crous for the Volkswagen Amarok campaign.

Clark’s second and third album was an international success. Black Water and Follow the River was praised by the media, fans, made it to the airwaves, and left many a venue pleading for more. Black Water, gave him a taste of international success when the title track’s music video was nominated for an MTV Europe Animation Award.

His 4th album, AfroBoer & the GoldenGoose was recorded in an old farmhouse with some of the country’s best musicians that shared his dynamic musical ideas. It’s raw, it’s blues, it’s rock, it is a piece of his honesty. The diversity within this album will shake your bones and burn your toes.

Look out for his 5th studio album, Afrocoustic, recorded with South African drumming legend Barry van Zyl.

Bad Peter


BAD PETER is a folk rock duo made up of PG Badenhorst and Alwyn Bekker.

Both members picked up guitars for the first time in high school and like so many others started jamming riffs by Metallica, Blink etc. but this soon developed into a preference for acoustic guitar playing. To start off with, the motivation was purely to have fun, they never thought about making music for a living! PG says:

“Alwyn is quite the genius, playing drums and violin in high school but when he got to guitar; that was it! PG picked up a few chords and started entertaining friends every once in a while…”

The two first met at a performing arts company, and even though their musical partnership didn’t start immediately, it wasn’t long before BAD PETER was born. Alwyn first went to work in Thailand for 9 months, playing shows weekly with PG doing the exact same thing in South Africa. Upon Alwyn’s return the two realised that together they could create something special.

They say: “We really wanted to pick a name that has a meaning for the both of us.” So they played around with various combinations of song lyrics, where they’d lived and their names and surnames… They eventually stumbled upon Bad Peter by using PG's surname which is (Bad)enhorst and Alwyn's middle name, Petrus(Peter). 

From playing mostly covers to gradually building a repertoire of original music together and gigging more and more, BAD PETER was soon travelling the country and winning fans on a daily basis. They were never going to go unnoticed for long, so when they signed a worldwide record and publishing deal with The David Gresham Record Company in November 2014, they were the only ones who were surprised.

BAD PETER released their highly anticipated debut single ‘Month of May’ in April 2015 and within 24 hours secured themselves a Top 30 single on the iTunes Chart in South Africa. Their 5-track EP, LET GO, was released in November 2015 and reached the Top 20 on the iTunes chart in South Africa. The duo found inspiration for their debut offering in day-to-day struggles and experiences and the influences of Country, Folk and Blues are evident in tracks like ‘Month of May’ and ‘On This River’ other tracks like ‘Brother’ explores African guitar sounds combined with melodic rapping and a theme of living together in this beautiful diverse country of ours. Their third single ‘Faithful Lover’ is a song about a one night stand, disguised as a love song! As a live act they quickly became in demand and gigged relentlessly, playing at major festivals in South Africa.

“We don't like to limit ourselves to a specific genre. Being singer-songwriters gives us that freedom” says PG. “You'll hear country, Latin, blues, African, pop and reggae sounds in our songs. We prefer writing songs that can make people dance, groove and feel good!”

BAD PETER is an energetic band that really has a passion for jamming, performing and making music live! They often tell one another if neither one of their guitars break during this performance they're not giving it their all. This might sound like a strange thing to hear from guys playing acoustic but they love putting all their energy into performing, and that’s what makes them such a joy to watch.

According to the band, “It's been the raddest, funnest 2 years of our lives and we couldn't be happier. A thought that really blows our minds is that we've just started and we have no idea and can't wait to see what happens!”

Comments
Reserve Tickets
U 14 FREE Free
Online (Pre-Sales) + More Details R300.00
Tickets At The Venue (event day tickets) + More Details R350.00
Select Add-ons
Home baked bacon and egg sandwich - 2020 + More Details R50.00
Bed in Backpacker Dormitory - 2020 + More Details R150.00
Camper or own tent camping - 2020 + More Details R180.00
Pitched Dome tent with two mattresses - 2020 + More Details R200.00
Pitched Dome tent with bedding - 2020 + More Details R460.00
Sold Out Twin Room in Backpackers with shared ablution - 2020 + More Details R460.00
Sold Out Twin room in farmhouse with shared bathroom - 2020 + More Details R480.00
Sold Out Twin cabin en suite - 2020 + More Details R650.00
Sold Out Twin cabin in container - 2020 + More Details R700.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Bodemloos Kombuis 21 Appletizer Rd, Mon Desir Farm
Grabouw, Western Cape 7160
Join the Conversation

Follow the event with #PicnicOnTheLawn

View Everyone
Who's Going?

Liezel M

Mareth T

Nienke J

Sybert S

Louis A