Picnic On The Lawn 2021

Sat. 6 Feb, 2021 at 1:00pm - Sun. 7 Feb, 2021 at 5:00pm SAST
U/14 free
12 days away
R0.00 - R420.00
U/14 free
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
12 days away
R0.00 - R420.00
U/14 free
Event Description


Come join us for our (10th) annual Picnic on the LAWN at Bodemloos Kombuis in Elgin. Bring your picnic, drinks and blanket. We selected a great line-up: Robin Auld Trio, Gian Groen, The John's, Jack and June and Anny Whyte.


COSTS: Pre-booked ticket R420.00
At the gate R450.00 (Gates open Saturday @ 1pm)


For those who want to sleep over? (Arrive Friday from 2pm till 9pm if you are sleeping over)


1. In die backpackers: 



  • 2 x double rooms at R490 per room.

  • 6 x single beds at R160 per bed. 


2. Container Chalet at R660 (double room)


3. Chalet with 3 single beds (without bathroom) at R500 per chalet


4. 2 x double bed chalets with bathrooms at R620 per chalet


5. Tents:


Option 1: R200 for basic with 2 camp mattressess.


Option 2: R460 for luxury with bedding. 


Home baked bacon and egg sandwich (breakfast) R60.00


Cash bar and pizzas available at the venue.


GET INTOUCH SHOULD YOU HAVE ANY TICKETING QUERIES OR FOR ALTERNATIVE PAYMENT METHODS:


012 880 26 35 /[email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:


Monday - Friday 9am - 5pm


Saturdays 10am - 4pm


Sundays 10am -1pm


Public Holidays 10am - 1pm

Robin Auld Music

Robin Morton Auld is a South African singer-songwriter, guitarist, poet and writer. He has released twenty albums to date, along with a novel and poetry collection. Auld was born in Lusaka, Zambia in 1959, to Scots parents. His father was in the Crown Service as a magistrate and his mother was a nursing sister. After three years on the Zambian copper belt they moved to Sesheke on the Zambezi River, near Livingstone.

Gian Groen

Gian Groen is die verhoognaam van Gideon Hanekom, gebore in die mid 70’s in Stellenbosch en is vandag woonagtig op Grabouw in 'n plaashuis met verganklike kunssinnige karakter tussen die oorvloedige vrugteboorde. Sy eie stukkie hemel en inderdaad ook sy stukkie skrywers-paradys.

Op die ouderdom van so omenby 2 jaar kry die kleuter-knaap sy heel eerste kitaartjie present en uit staanspoor was dit waar sy voorliefde en vir kitaarspeel indirek begin, benewens die feit dat hy opgroei in ‘n huis met Pa wat Charles Jacobie perfek namaak op sy eie kitaar, Ma wat ‘n geswore orrel junkie is en dan die outentieke platespeler wat die huis gereeldelik met die musiek van Elvis vul.

In sy tienerjare leer Gian se pa hom 3 basiese drukke op sy kitaar sodat hy sy eerste liedjie “Suikerbossie” volmaak kan saamspeel. Min het hy hier besef dat dit die sleutels was van sy fenominale musiek loopbaan in die Afrikaanse musiekbedryf.

Hoekom, weet niemand tot vandag toe nie, maar na sy matriekjaar op Grabouw gaan studeer hy landbou en werk vir paar jaar na sy studies as pluimveeteler in die Swartland. Die hele geswot en gewerkspul is totaal irrelevant in sy lewe , aangesien die jonger Gian Groen veels te verslaaf is aan Rock en Roll om met hoenders te wil boer.

‘n Fenominale deurbraak in Gian Groen se musiek - loopbaan vind plaas toe Laurika Rauch besluit het om Gian se “Vier Seisoene Kind” op te neem. Dit dien as aanspooring tot hoër hoogtes asook die skryf van talle nuwe liedjies wat gereeld voortvloei uit sy kreatiewe pen. Hierna was daar talle versoeke deur bekendes waaronder o.a. Dozi om van Gian se liedjies op te neem.

Van jonks af is hy ‘n groot liefhebber van die werk van die Liedjieboer - Anton Goosen en André Le Toit of te wel beter bekend as Koos Kombuis. Later ontwikkel hy ook smaak vir die vars klanke in die Afrikaanse musiekmark van Valiant Swart wat as inspirasie dien in Gian se werk.
Musikale invloede in Gian Groen se vroeër sang-loopbaan word derhalwe sterk aangevoer deur Anton Goosen, Koos Kombuis en Valiant Swart, wat heel prominent hoorbaar was in sy 1e Band genaamd “Spinnekop”

Baie gepas het Gian Groen onlangs na meer as 4 jaar weer ‘n nuwe alum opgeneem, genaamd - “Stiltetyd”
Elkeen wat Gian (die Rocker) nou al vanaf die goeie ou “Spinnekop” dae af volg, is in vir ‘n groot verrassing.
Stiltetyd is totale nuwe klank en genre in die stal van Groen, en in sy eie beleidenis se Gian: “Ek het na my wedervaringe in my eie mensword en stilraaktyd uiteindelik my niche in die Afrikaanse musiekmark gevind…”

Daar is weg gedoen met die bepaalde rockende kitare-klanke en hy fokus nou op ‘n baie meer klavier en akkoesties gedrewe en rustige gevoel in sy nuwe musiek.
Stiltetyd is ‘n rustige 12 snit album gevul met die mooiste ballades. Tien van die snitte is uit Gian se eie pen. Dan is daar ook ‘n Lucas Maree tribute song - “Die tyd stap aan” sowel as ‘n ou invloedryke Valiant Swart song opgeneem wat dien as so tikkie afwisseling op die album.

Die huidige ‘Gian Groen Band’ het ontstaan uit die eertydse “Spinnekop” wat bekendheid verwerf het met songs soos “Tiger & Louise” en “Binneland in”
Van die oorspronklike bandlede het ander geleenthede in die buiteland gaan ontgun, terwyl Gian intussentyd bekendheid as liedjieskrywer verwerf het met songs soos onder andere die b.g. Vier Seisoene Kind.

Ag gevolg van kommersiële redes besluit om stelselmatig weg te doen met die naam ‘Spinnekop.’ In hierdie tyd is ‘GroenKitaar’ opgeneem onder die naam van beide Gian Groen & Spinnekop.
Die eerste soloprojek deur Gian was met die opname van “Met die Maan Gepla” , waar dieselfde sessiemusiekante of te wel bandlede wat op GroenKitaar gespeel het, gebruik is.

Dit alles het ons gebring tot 'n vars nuwe Gian Groen Band wat bestaan uit John Mitchell op klavier, Jeremy Schultze op dromme en Logan Scott op baskitaar!
Benewens optredes met sy volle band, doen Gian Groen ook baie gereeld optredes by kleiner intieme kuierplekke waar hy “unplugged” as solo kunstenaar optree, en soms vir afwisseling ‘n kitaarspeler saamnooi na hierdie sessie optredes om hom te begelei.

Vir Gian Groen is dit ‘n nuwe tydvak, nuwe era, ‘n nuwe klank en ‘n nuwe begin in sy musiek loopbaan, en sonder twyfel word aangevoer dat hierdie beskeie en uiters talenvolle sanger, liedjieskrywer en musikant gewis ‘n geswore patriotiese aanwins in ons musiek mark is!

The John's

Doc John & Graeme Abbott from 2 of SA’s top Blues bands (ex Blues Broers + current Boulevard Blues) team up with John McGuinness & Vince Lewis, (2 seasoned musos whose debut CD last yr was well received) to make music that’s good for the soul!

Jack & June

Jack & June is a duo founded by Jacqueline Tolken and Peter Hoven. Established in 2016 and now based in Stellenbosch,Western Cape, South Africa.

Andy Whyte

South African Musiciann

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Bodemloos Kombuis 21 Appletizer Rd, Mon Desir Farm
Grabouw, Western Cape 7160
Join the Conversation

Follow the event with #PicnicOnTheLawn