Pierneef's Kraal Lentefees: Leon Gropp
Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Leon Gropp is nie net n bekende gesig op TV as die aanbieder van Ontbytsake nie, maar hy is n bekroonde musikant met heelwat SAMA en Ghoema toekennings op sy kerfstok.
Pierneef's Kraal is trots om ons Lentefees 2021 af te sluit met die fantastiese musiek van Leon Gropp.
Ons wonderlike sjef, Victoria, gaan heerlike verversings optower wat by die atmosfeer gaan pas.
Daarna beweeg ons na Pierneef se studio waar Leon die harte gaan aanraak met sy musiek.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON: 012 880 26 35
EPOS: [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM; SATERDAE 10VM – 4NM; SONDAG 10VM -1NM; PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @pierneefskraal
Follow the event with #lentefees