Pierneef's Kraal Sondag Piekniek

Sun. 30 May, 2021 11:00am - 3:00pm SAST
Piekniek is legs vir persone 10 jaar en ouer/Picnic for persons 10 years and older
Price: R380.00
Piekniek is legs vir persone 10 jaar en ouer/Picnic for persons 10 years and older
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R380.00
Piekniek is legs vir persone 10 jaar en ouer/Picnic for persons 10 years and older
Event Description

Pierneef's Kraal Piekniek 


By Pierneef's Kraal maak ons ons hekke oop vir slegs 100 mense wat kan deel in die skoonheid van ons pragtige tuin op 'n sonnige Sondag. Hier het die kunstenaar, Henk Pierneef, vrede en inspirasie gevind vir sy tydlose kunswerke. Mag jy ook vandag rustigheid en inspirasie vind in sy tuin wat vir hom so baie beteken het” - Chris en Annette de Beer


Piekniekprys is per persoon (10 jaar en ouer) 


Jou kaartjie sluit die volgende in:



  1. Toegang tot ons pragtige tuine

  2. Parkering 

  3. Piekniekboks met ons heerlike gevulde gourmet croissant, vars seisoenale vrugte, ietsie vir die soettand en 'n 500ml water 

  4. Die rustigheid, vars lug en die geleentheid om saam met jou geliefdes waardevolle tyd te spandeer. 


Items wat te koop aangebied word sluit in: 



  • Ons eie De Kraal Borrels, 'n heerlike Chenin blanc MCC brut.

  • Koeldranke

  • Gevriesde Jogurt  


Pierneef's Kraal Picnic


We open our gates at Pierneef's Kraal for only 100 persons to share in our beautiful picturesque garden on a sunny Sunday. Here the artist, Henk Pierneef, found solace and inspiration for his timeless art. May you also find some comfort and inspiration in his beautiful garden that also meant so much to him” - Chris en Annette de Beer


Ticket Price is per person (10 years and older) 


Your ticket includes



  1. Entry to our beautiful garden

  2. Parking

  3. Picnic box with our delicious filled gourmet croissant, fresh seasonal fruit, something for the sweet tooth and a 500ml water 

  4. Tranquility, fresh air and the chance to spend time with the people you love.


Items to be sold separately include:



  • Our own De Kraal Bubbles, a delicious Chenin blanc MCC brut from the winelands of MacGregor

  • Cool drinks

  • Frozen Yoghurt


 


 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Pierneef's Kraal 30 Knoppiesdoorn Avenue
Pretoria, GP 0081
Join the Conversation

Follow the event with #pierneefskraal

View Everyone
Who's Going?

Ita G