Pierneefteater Kuberkonsert
- Get Tickets
- Details
Die Pierneefteater se Kuberkonsert spog met meer as 30 kunstenaars wat deur die jare gereeld by die teater opgetree het.
Die konsert bestaan uit sang, instrumentale musiek, voorlesings en toneel.
Van die kunstenaars wat optree, sluit in Amanda Strydom, Mathys Roets, Carel Trichardt en Petru Wessels, Jannie du Toit, Tobie Cronjé, Dowwe Dolla, Wilson Dunster en Elize Cawood, Richard van der Westhuizen, Coffee Snobs, Helena Hettema, Anna Davel en talle meer.
Ons hou die YouTube skakel oop tot en met 03 Mei 2020 tot 8:30nm.
Ons besef daar is mense regoor die wereld wat graag die konsert wil sien, en daarom hou ons dit oop vir hierdie tydperk. Bydraes kan deurlopend gemaak word via hierdie platform.
Die YouTube kanaal skakel https://youtu.be/odxl1TsNU_Y _ ons sien julle almal hier om 7nm 1 Mei 2020.
Vir diegene wat via EFT wil betaal, kontak asseblief ons kaartjievennoot TIXSA. Besonderhede onder:
EPOS
TELEFOONNOMMERS
087 087 7464 /079 996 6053
WERKSURE:
Kaartjieondersteuning: Maandag tot Vrydag - 9vm - 5nm/Saterdae 10vm - 4nm/Sondae 10vm -1nm/Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm
- Twitter: @Pierneefteater
- Instagram: @Pierneefteater
Follow the event with #PierneefTeaterKuberKonsert