PNHS Afri-Eeufees Musiekfees: Afrikaans 100-Jaar Jonk

Thu. 8 May, 2025 6:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
43 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
43 days away
All Ages
Event Description


Kom deel in die eeufeesviering van Afrikaans as amptelike taal!


Hoërskool Pretoria-Noord, ‘n trotse enkelmedium Afrikaanse hoërskool, nooi jou na ‘n aand vol musiek, nostalgie en trots saam met Liezel Pieters en die ikoniese Steve Hofmeyr!


Eet- en drinkgoed:


Verskeie heerlike opsies beskikbaar by die nagmark.


Belangrike inligting:



  • PNHS is ‘n rookvrye terrein – Geen sigarette, e-sigarette, vapes, vuurwerke, wapens of gevaarlike items word toegelaat nie.

  • Koelerbokse: Toegelaat teen R50 per koelerboks, betaalbaar by die hek.

  • Parkering: Beperkte parkering op die terrein beskikbaar teen R50 per voertuig, betaalbaar by die hek (slegs beskikbaar vir vroeë intrekkers, tot vol).

    KOM IN KONTAK


    012 880 2635 / [email protected]


    WERKURE


    Kaartjieverkope Ondersteuning:


    Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
    Saterdae: 10vm - 2nm
    Sondae: 10vm - 1nm
    Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm



Comments
Reserve Tickets
Volwassenes R150.00 + R4.00 Service Fee R154.00
Skoliere R120.00 + R4.00 Service Fee R124.00
Select Bundles
Goue Kraal | BBP Ervaring | Tafel vir 10 + More Details
R6,500.00 + R50.00 Service Fee
R6,550.00
Familie Pakkette + More Details
R500.00 + R16.00 Service Fee
R516.00
A R1.50 Gateway
and a 3.5% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
Hoërskool Pretoria-Noord 122 Berg Ave, Pretoria-North
Pretoria, Gauteng 0182