Poplap die lappop | Kinderteater

Fri. 9 Aug, 2024 2:00pm - 2:40pm SAST
Geen ouderdomsbeperking
25 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
25 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


Poplap is 'n lewensgroot lappop wat kinders sing-sing leer van interessante dinge soos kleure, getalle, die dae van die week, goeie maniere en selfs die name van die planete.


Dit is 'n interaktiewe en prettige aanbieding wat geskik is vir maats van 2 tot 8 jaar.


Die res van die familie is natuurlik ook welkom!


Tydsduur: 40 min




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Kinders o.13 R50.00
Volwassenes R80.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Whale Coast Beanbag Teater Whale Coast Mall, Entrance 2, Main Road, R43
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees