Porseleinoorbelle met Yanka Kruger | Werkswinkel

Mon. 5 Aug, 2024 2:00pm - 5:00pm SAST
Geen ouderdomsbeperking
21 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
21 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


Maak jou eie, unieke oorkrabbers met inspirasie van Yanka Kruger, meester pottebakster en ontwerper.


Neem 3 voltooide  pare saam huis toe om mee te spog!


Tydsduur: 180 Min


Prys: R600




Feesnavrae:


[email protected] | +27 61 5209041 


www.kalfiefees-hermanus.co.za


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjie + More Details R600.00
Venue Details
Map of Venue Location.
De Pottebakker, Hemel en Aarde Village Unit 1A The Village, Hemel en Aarde
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees