Posduif wei by Weiveld

Sat. 23 Apr, 2022 7:00pm - 11:00pm SAST
18 and Over
Price: R100.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R100.00
18 and Over
Event Description
Posduif wei by Weiveld

Niks vergelyk, met die lirieke wat uit @posduif_live se stembande uit vloei nie! Bring jou mense en geniet Posduif op die Weiveld verhoog - Saterdag, 23 April.


Na Posduif word die aand slegs beter met die skouer-skud ritmes van ’n meesterlike platejoggie: @dj.fourie.c


Die aand word gelei deur ons gasheer van @grootfm90.5, die uwe @rubendelmage.


R100 kry jou in.


Beperkte kaartjies by die deur.


Deure maak 19:00 oop.


#WeiveldWeiWeer #KomOnsWeiKom #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #posduif #niksvergelyk #brandyspecial


@dwaudioandbackline


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 2NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Weiveld Plot 49 Zwavelpoort, h/v Boschkop en Graham Weg
Pretoria, Gauteng 0040
Join the Conversation

Follow the event with #komonswei