Pretprater | Kletskomedie

Fri. 9 Aug, 2024 10:00am - 10:50am SAST
Geen ouderdomsbeperking
25 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
25 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


PRETPRATER MET Elsabe Aldrich


In die eenvrouvertoning Pretprater raak Elsabé guitig (en selfs stuitig!) oor die lekkerte en gekkerte van vrouwees in 2024.


Dié motiveringspreker glo aan die genesende krag van lag en floreer op die energie tussen haar en ’n gehoor.


Sy gesels geestelik en geestig, maar sy preek nie – al praat sy by geleentheid ook Sondae in kerke.


Elsabé lees dolgraag en fynkam die suksesliteratuur vir wenwenke oor sprankelverhoudings en innerlike oorwinning oor papgeklaptheid.


Sy is bekend vir haar dramatiese uitrustings en lewer nie net ’n toespraak nie, sy gooi ’n hele show.


Tydsduur: 50 minute


Geen ouderdomsbeperking




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm


 

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hawston Sekondêre Skool 1938 Kerk St
Hawston, Hermanus 7202
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees