Proe'toria Fees 2018

Sat. 25 Aug, 2018
All Ages
R0.00 - R180.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R0.00 - R180.00
All Ages
Event Description
Proe'toria Fees 2018

Die Proe'toria Fees 2018 bied vir die hele familie 'n heerlike buitelug feesdag met verskeindeheid kunstenaars op die verhoog, vele verskillende stalletjies, Gourmet kos, Kuns, Landgoed wyne & Genoegsame Parkering. Speelplek beskikbaar vir die kinders die hele dag lank.


Ons ondersteun hierdie jaar ook vir Caring Daisies. 'n Groep Mammas en een Pappa het besluit om uit te reik en wonderlike hulp te bied aan mense en kinders wat finansieel vasbrand. Lees meer oor hierdie 'trendy' organisasie en die wonderlike werk wat hulle doen - http://caringdaisies.co.za/new/aboutus/


In die koopproses sal julle die geleentheid he om 'n geldjie te borg vir hierdie welsynsorganisasie en sodoende 'n bydrae kan lewer tot 'n groter wonderwerk.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Weiveld 1 Boschkop Road, Zwavelpoort
Pretoria, Gauteng 0040
Join the Conversation

Follow the event with #ProetoriaFees