Pronk Digitaal & Film – Eenmanvertonings en kortfilms

Wo. 16 Sep, 2026 om 4:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Van digitale eenmanvertonings tot spogfilms – die Pronk Digitaal & Film-finaal in die AfriForum Teater bring die beste van beide wêrelde bymekaar. Topkortfilms word voor ’n gehoor gebeeldsend en digitale produksies word voor die gehoor en vir die kamera opgevoer, en bied ’n unieke ervaring waar kreatiwiteit, tegnologie en teater hand-aan-hand gaan.


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081