Pronk Podium-finaal – Hoërskoolproduksies
Fri. 26 Sep, 2025 at 4:00pm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Die Pronk Podium-finaal bring die toptienerproduksies bymekaar vir ’n onvergeetlike toneelervaring in die AfriForum Teater. Ná ’n opwindende reis deur die landswye semi-finale rondtes wys die hoërskoolakteurs hul vaardigheid, energieke optredes en kreatiewe storievertelling vir gehore wat hulle talent vier.
Comments