Prooi/Prey | Debuut
- Get Tickets
- Details
PROOI/PREY
teks: Johann Smith en Henque Heymans
REGIE: Johan van der Merwe en Johann Smith
MET Sue Diepeveen, Ryan Roussouw, Penny Wolhuter en Ignatuis van Heerden
VERVAARDIGERS: Leftfoot Theatre Productions/The Drama Factory
Prooi is ’n meesleurende plekspesifieke teaterervaring deur die stigterslede van DEURnis wat die teaterwereld n paar jaar terug oorrompel het en landwyds opgevoer is.
Dit het talle toekennings ingepalm onder andere die bloustoel fiesta vir vernuwing in teater en n Naledi toekenning vir inovasie in teater.
In Prooi/Prey word die gehoor op n reis geneem wat op n bus begin waarna hulle deel word van n sindikaat in die onderwêreld waar sekshandel en orgaanoes as n werklikheid uitgebeeld word.
Suid Afrika is een van die lande waar kinderhandel/Sekshandel daagliks voorkom en deur middel van die produksie wil ons mense bewus maak van die skrikwekkende probleem wat ons in die gesig staar, dink maar aan die amper daaglikse kinders wat verdwyn in Suid Afrika.
As jy van teater hou wat jou gaan uitdaag en anders is as enige iets wat jy voorheen in jou lewe gesien het moet jy nie hierdie produksie mis nie.
Dit gaan jou raak, oorrompel en lank laat nadink!
Ouderdomsbeperking: 16 SNLSV
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees