Puk 150 Fees

Sat. 30 Nov, 2019 10:00am - 11:59pm SAST
All Ages
Price: R70.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R70.00
All Ages
Event Description
Puk 150 Fees

Ou Pukke, Jonge Pukke, NWU-Pukke, kortom alle oud-Pukke vier saam fees op Saterdag 30 November 2019 om 150 jaar van Puk-wees te herdenk.

Die sleutelwoord is kuier, kuier en nogmaals kuier.  Stories-opvang van die eerste water en gesellig saam die verlede opdiep om lekker te kan lag oor ons mensword alhier gaan die bo-toon voer.

Die oggendprogram maak ruimte vir dié wat graag ‘n aansit-ete saam met hulle almamaters wil geniet, terwyl die middag/aandprogram weer voorsiening maak vir die wat orals en met almal wil kuier en hulle eie kos by die groot verskeidenheid kosstalletjies wat daar sal wees, wil koop soos dit hulle pas.  ‘n Kontantgroeg sal ook beskikbaar wees.

Heerlike sing-songs en die Agbare President van Tarentaal vorm deel van die oggend- en middag/aandprogram en oud-Pukkunstenaars soos Danie Niehaus en Anna Davel en “Bourbons Broers” – met Ghapi, Andries, Marius en Glenn sal ook in aksie wees.

Verbode:
-  troeteldiere (slegs amptelike gidshonde)
-  eie drinkgoed

Veilige omheinde parkering met wagte sal beskikbaar wees.
Geriewe vir gestremde persone ook beskikbaar.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Puk 150 Fees 2019 Cnr Of 106 Wolmarans And Piet Bosman Streets
Potchefstroom, Noordwes 2520
Join the Conversation

Follow the event with #puk150