Radio Kalahari Orkes By Die Boer en Die Belg
Sat. 25 Jun, 2022 at 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Kom geniet 'n heerlike aand by Die Boer en Die Belg met uitstekende musiek talent en lekker kos. Die venue het 'n kontant kroeg vir die koue wintersaand en die plaas beskik oor akkommodasie opsies vir die wat wil oornag of die hele naweek wil kom kuier in die bosveld!
RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.
Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos.
Comments