REËN BEKENDSTELLING @ MONTE DE DIOS - GEKANSELLEER

Sun. 18 Jul, 2021 2:00pm - 5:00pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
REËN BEKENDSTELLING @ MONTE DE DIOS - GEKANSELLEER

“Die immergewilde KykNET realiteit-program, Boer soek‘n vrou het hierdie jaar ietsie bietjie meer spesiaal gebied as net ‘n boer wat daardie iemand vind om die pad mee saam te stap. Boer Richann het dalk ‘n metgesel gesoek, maar is aan die ander kant uit met soveel meer. Haar naam is René en saam het hulle iets in gemeen wat SA nog vir lank aan die gons sal hou. Musiek! Wie sou kon raai dat twee mense so gelukkig kan wees om nie net liefde te vind op ‘n TV-program nie, maar ‘n mede-talent om saam mee musiek te maak?


18 Julie is Reën se heel eerste live vertoning voor ‘n gehoor om vir die publiek te wys hulle is reg om die land plat te toer!!”


Streng Covid-19 protokol sal gevolg word.


Vir enige kaartjienavrae, kontak ons kaartjievenoot, TIXSA by:


012 880 26 35  / [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm-5nm; Satderdae: 10vm-4nm; Sondae: 10vm-1nm


 

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Monte De Dios 106 Archilles Street
Zwavelpoort, Pretoria, Gauteng 0081
Join the Conversation

Follow the event with #VrystaatVlaktesBekendstelling