REËN wei by Weiveld

Fri. 29 Apr, 2022 at 7:00pm SAST
18 and Over
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 and Over
Event Description
REËN wei by Weiveld

Ons kan nie wag nie! Want REËN is op Weiveld se verhoog - Vrydag, 29 April. 


Sien jou en jou mense by die kroeg of op die dansvloer by Weiveld!


Wanneer Reën ons verlaat bly die dansvloer nogsteeds papsopnat van die sweet wat jy gaan aftap soos jy dans op die kwaliteit musiek van ons platejoggie: DJ Conrad! 


Die aand word gelei deur ons gasheer van GrootFM 90.5, die uwe Ruben Delmage! 



  • R100 kry jou in.

  • Kaartjies te koop op Tixsa, beperkte kaartjies by die deur.

  • Deure maak 19:00 oop.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 2NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

REËN

Welkom by die amptelike Facebookblad van Reën, wat nou bestaan uit Richann en nuutste lid Nolene. EP (album) is NOU DIGITAAL BESKIKBAAR! Met net 6 snitte gaan Reën jou deur ‘n wye reeks emosies en vlakke van opgewondenheid dra.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Weiveld Plot 49 Zwavelpoort, h/v Boschkop en Graham Weg
Pretoria, Gauteng 0040
Join the Conversation

Follow the event with #komonswei