–
Refentse by Weiveld
Sat. 26 Feb, 2022 at 7:00pm - Sun. 27 Feb, 2022 at 1:30am SAST
18 and Over
18 and Over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
18 and Over
Event Description

Rig jou oë na die verhoog en kom kyk vir REFENTSE by Weiveld, Saterdag 26 Februarie!
Ons eie DJ Conrad volg met slegs top-kwaliteit musiek vir die res van die nag!
Die aand word gelei deur ons gasheer van Groot FM 90.5, die uwe Ruben Delmage!
- R100 kry jou in
- Kaartjies deur Tixsa, beperkte kaartjies by die deur.
- Deure maak 19:00 oop
#WeiveldWeiWeer
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Comments