Reünie | Komedie | Drama

Mon. 10 Aug, 2026 at 2:00pm SAST
All Ages
77 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
77 days away
All Ages
Event Description


Reünie: ’n Nostalgiese en ontroerende blik op herinneringe, waarheid en vergange tyd


Met: Frank Opperman


Teks: Dana Snyman
Regie en beligtingsontwerp: De Klerk Oelofse
Produksiebestuurder: Marie Vogts


Dit is dieselfde skoolsaal – maar 43 jaar later by die reünie van die matriekklas van 1980.


Adam Boshoff tree as verteller op, maar soos die aand ontvou, kry verskeie klasmaats hul beurt agter die mikrofoon.


Stadig maar seker kom herinneringe na vore, en ’n tragedie uit die verlede word vir die eerste keer werklik gekonfronteer.


Met die kenmerkende samewerking van Dana Snyman en Frank Opperman kan gehore weer uitsien na fyn humor, deernis en ’n tikkie nostalgie.


Frank Opperman is vir sy spel in hierdie produksie bekroon met die kykNET Fiësta-prys vir beste akteur.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme





Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Algemene toegangskaartjie R220.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Grobbelaarsaal Marine Drive
Hermanus, Wes Kaap 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees