Riaan Benadé at Weiveld
- Get Tickets
- Details

Riaan Benade tree op @ WEIVELD - Woensdag, 8 Desember 2021
Daar is min dinge wat Afrikaanse mense so geniet soos 'n innemende boerseun, met 'n rasperstem en kitaar in die hand nie.
Riaan is nie net een van hulle nie, maar werklik ook 'n vars briesie in die Afrikaanse musiekbedryf, wie se naam nog lank op mense se lippe sal wees. Riaan is 'n liedjieskrywer van formaat en vinnig besig om een van Suid-Afrika se geliefde top sangers te word.
Tyd: 18H00
Kaartjies: R80.00
#KleinSaterdagByWeiveld
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35 WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Riaan Benadé
Riaan Benade is a musician, vocalist and songwriter from Pretoria, South Africa.nBookings: analda@co
- Twitter: @AtTheBeachPTA
- Instagram: @atthebeachpta
Follow the event with #KleinSaterdagOppieStrand