Rina Hugo bied aan HARTSLIEDERE, ten bate van die Christelike Seemansorganisasie

Sun. 27 Sep, 2020 at 3:00pm - Sun. 4 Oct, 2020 at 8:00pm SAST
All Ages
Price: R120.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R120.00
All Ages
Event Description
Rina Hugo bied aan HARTSLIEDERE, ten bate van die Christelike Seemansorganisasie

Rina Hugo het ‘n jarelange verbintenis met die Christelike Seemansorganisasie.  Sy het reeds meer as 400 kerk- en seniorburgeroptredes regoor Suid-Afrika gedoen, waartydens die doelstellings en werksaamhede van die CSO verduidelik en bevorder is. Toe hierdie aksies en ook die aktiewe sendingwerk in ons hawens skielik gestop is deur die Covid-19 pandemie het Rina besluit om ‘n aanlyn musiekprogram ten bate van die CSO aan te bied.


Rina het geweet dis die krag en genade van ons Hemelse Vader wat ons deur hierdie pandemie gaan lei en dis met hierdie oortuiging wat sy die keuse van haar liedere gemaak het.  Haar program bestaan uit geestelike sowel as sekulêre liedere wat sy oor die jare gesing en opgeneem het.


Die konsert premier Son. 27 Sep, 2020 om 3:00nm - Son. 4 Okt, 2020 om 6:00nm via WatchaTV. 


Kostes: R120 per huishouding.


Vir enige navrae rondom kaartjieverkope of aanlynstroming kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:


[email protected] / 087 087 7464


Beskikbare tye:


Maandag - Vrydag 9vm - 5nm

Saterdae 10vm - 4nm

Sondae 10vm -1nm

Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm

Rina Hugo is een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse. Sy het klassieke opleiding, maar het haar later jare toegespits op ligte- en gospel musiek.

CSO - Christelike Seemansorganisasie / Christian Seaman's Organisation

Gee ’n seeman ’n Bybel in sy eie taal en jy gee hom lewe in Christus! / Give a seaman a Bible in his own language and you give him life in Christ!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WatchaTV https://www.watchatv.co.za/
Online, Internasionaal 0000
Join the Conversation

Follow the event with #HARTSLIEDERE