ROAN ASH BY WEIVELD TEATER
                    Thu. 29 Apr, 2021 7:00pm - 10:00pm            SAST            
    
                    All Ages            
    
                    All Ages            
- Get Tickets
 - Details
 
Event Stats
         
                    All Ages            
Event Description
            
            
        
        WEIVELD TEATER BY BRONBERG bied aan die talentvolle musikant en liedjieskrywer, ROAN ASH, as ons derde vertoning van baie om na uit te sien. Kom geniet die aand saam met ons in ‘n intieme atmosfeer.
DATUM: Donderdag, 29 April 2021
DEURE MAAK OOP: 18:00
VOORSKOU DEUR: Dawie De Jager 19:00
Roan Ash: 20:00
PRYS: R300 per persoon.
SLEGS BEPERKTE KAARTJIES BESKIKBAAR.
- Verwelkomings-drankie deur Ginnic ingesluit.
 - Spyskaart opsies sal beskikbaar wees deur Bronberg Restaurant.
 - Kontant kroeg beskikbaar op perseel.
 
Streng Covid-19 protokol sal gevolg word. Geen masker, geen toegang.
Vir enige kaartjienavrae, kontak ons kaartjievenoot, TIXSA by:
012 880 26 35 / [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm-5nm; Satderdae: 10vm-4nm; Sondae: 10vm-1nm
Comments
        
            Join the Conversation        
        - Twitter: @Weiveld
 - Instagram: @vocalevents
 
Follow the event with #RoanAsh