–
Robbie Wessels by Weiveld
Sat. 26 Mar, 2022 at 7:00pm - Sun. 27 Mar, 2022 at 1:30am SAST
18 and Over
18 and Over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
18 and Over
Event Description
Trek jou skoffel skoene aan want @robbiewesselsreal is Saterdag 26 Maart by Weiveld!
Ons kan nie wag om julle op die dansvloer te sien nie en vir Robbie op die luidspreker te hoor nie.
Robbie word opgevolg deur die DJ wat die “JOH” in platejoggie sit: @djshaunl, en ons gaan sokkie tot LAAT.
Die aand word gelei deur ons gasheer van @grootfm90.5, die uwe @rubendelmage!
- R100 kry jou in
Beperkde kaartjies by die deur.
Deure maak 19:00 oop
#WeiveldWeiWeer #KomOnsWeiKom #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #skinnidipsaammy #bojan #robbiewessels
@dwaudioandbackline
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Robbie Wessels
Venue Details
Weiveld
Plot 49 Zwavelpoort, h/v Boschkop en Graham Weg
Pretoria, Gauteng 0040
Pretoria, Gauteng 0040