Rolex met 'n K | Komedie
- Get Tickets
- Details
ROLEX MET ’N K
MET André Lötter en Ignatius van Heerden
TEKS: Braam van der Vyver
REGIE: Lihan Pretorius en Johan van der Merwe
VERVAARDIGER: Leftfoot Theatre Productions
Speurdersersant Wihan Byleveld ondersoek die roof van ’n Rolex – een van net 10 in die wêreld wat met ’n “k” gespel word en deur ’n berugte vervalser op internetveilings verkoop word.
Sy ondersoek lei hom na Jean du Randt, die plaasseun met ’n geheim; Louis-Louise LeBonn, die fopdos pierewaaier; en Leksie Pieterse, die betowerende assistent by die juweliers winkel.
Wie is die skuldige, of is daar ’n ander vangplek?
Geniet ’n “whodunnit” wat jou gaan laat skater en aan die raai hou, een wat jy nie mag misloop nie!
Tydsduur: 60 minute
Geen ouderdomsperking
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees