Rooivink Musiek Fees

Sat. 13 Apr, 2024 5:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
R90.00 - R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R90.00 - R150.00
All Ages
Event Description


Klop jou hart in Afrikaans?  By die Rooivink Fees vier ons 3 van ons Suid-Afrikaanse kunstenaars se talent op ons eie bodem.

Die lekker Familie Fees skop af die 13de April 2024 na afloop van ‘n heerlike Bulletjie rugby en Netbal dag. Bring jou gesin en jou piekniek mandjie en kom kuier saam.

Met aktiwiteite vir die kinders, ongelooflike klank en verskeie vertonings en ‘n veiling sal elke hoek van die gronde met opwinding gevul wees vir jonk en oud om in te deel.

Ons kunstenaar is die alom bekende Riaan Benade, Fanus Pienaar en Pieter Smith.

Die Voerkraal en kos-dorp is so uiteengesit om in almal se dieetbehoeftes te voorsien en bied ‘n verskeidenheid van eet ervarings aan.

Terwyl die son oor ons ongelooflike mooi dorp sak, beloof die organiseerders ‘n onvergeetlike ervaring propvol musiek, lag, kos, 
pre ten eindelose herinneringe.




GET INTOUCH

012 880 26 35 /[email protected]

OPERATING HOURS

Ticketing Support:

Monday - Friday 9am - 5pm Saturdays 10am - 2pm Sundays 10am -1pm Public Holidays 10am - 1pm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Akademie Reformia Veldpaats str, Polokwane ex 7Chi
Polokwane, Limpopo 0700