Rooiwyn & Green Sigrettes (Kabaret) met Kate Rok en Christof van der Berg

Sat. 25 Apr, 2026 8:00pm - 9:30pm SAST
All Ages
26 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
26 days away
All Ages
Event Description


Rooiwyn & Green Sigrettes met Christof van der Berg en Kate Rok skryf, deur musiek en poësie, die teer verhaal van ’n eerste liefde: ’n padkaart van ontwakende liefde, in poësie geskets met papier en pen, teen die agtergrond van die keiser se vervalle huis en die rivier wat net dromers kan sien. Maar al was sy sy heel mooiste storie, is die liefde vol illusies. Die skuitjie wag, vasgemaak aan die houtkruis, want die keiser is kaal en sy kleed vaal. Al wat hy vir haar het om te gee, is sy stukkende hart, ’n paar groen sigarette en ’n bietjie rooiwyn uit ’n halfgedrinkte boks. 
 
Kos en drankies sal op eie koste beskikbaar wees. 
Geen alkohol mag na venue gebring word nie. 
Venue is rolstoelvriendelik. 
Parkering is beskikbaar. 




GET IN TOUCH


012 880 2635 / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:



  • Monday - Friday: 9am - 5pm

  • Saturdays: 10am - 2pm

  • Sundays: 10am - 1pm

  • Public Holidays: 10am - 1pm

Comments
Reserve Tickets
GENERAL ADMISSION R200.00
Venue Details
Map of Venue Location.
The Clarens Golf Club The Clarens Golf Estate
Clarens, Free State 9707
Join the Conversation