Rudi Claase – Hoendervleis-albumbekendstelling
So. 12 Apr, 2026 om 2:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Rudi Claase gee jou “Hoendervleis”.
Ná ’n lang siekbed, is minnesanger Rudi Claase terug om gehore reg oor Suid-Afrika te bekoor.
Sy meesterlike en bekroonde stem en skryftalent word omvou deur warm, romantiese klanke wat in hierdie unieke vertoning baie harte sal ontvoer.
Bespreek nou jou sitplek en laat ons ikoniese “Liefling”, Rudi Claase, toe om jou hoendervleis te gee.
Kommentaar
