Ruhan Du Toit

Sun. 21 Dec, 2025 7:00pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Ruhan Du Toit

Ruhan du Toit Live in Plettenbergbaai  


Maak gereed vir ’n aand van suiwer Afrikaanse musiek wanneer die ongelooflike Ruhan du Toit op 21 Desember 2025 by Forest Gate Eco Estate in Plettenbergbaai optree!


Ruhan se kragtige stem, roerende vertolkings en natuurlike verhoogcharisma bring elke liedjie tot lewe  van diep, emosionele ballades tot vrolike singalongs. Dit beloof ’n aand vol hoogtepunte en ware Suid-Afrikaanse musiek op sy beste.


Hierdie is meer as net ’n konsert  dis ’n fees vir die hele familie!
Geniet heerlike kosstalletjies, ys-koue drankies, ’n volledig toegeruste kroeg, en pretaktiwiteite vir die kinders in ’n veilige, ontspanne omgewing. Perfek vir ’n somersaand in die hart van Plett.




Vertoningsbesonderhede:
Venue: Forest Gate Eco Estate
Deure open: 17:00
Show begin: 19:00
Kaartjies: R250 per persoon

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Forest Gate 434 Holt Hill
Plettenberg Bay, WC 6600
Join the Conversation

Follow the event with #StormProduktionz