S. le Roux Marais 130

So. 1 Feb, 2026 om 3:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Op 1 Februarie 2026 sou die komponis Stephanus le Roux Marais 130 jaar oud gewees het. Marais is veral bekend as Afrikaanse kunsliedkomponis, hoewel sy oeuvre veel verder gestrek het. Marais was ook die komponis van verskeie kerkkoorstukke, ook ligter liedere wat in die Goue Gerf opgeneem is en selfs ’n orrel- en ’n klavierkomposisie. Daarbenewens het hy vir ’n aantal skole hulle skoolliedere geskryf en ook ’n hele versameling slaapdeuntjies. 


Reserveer solank 1 Februarie 2026 in jou dagboek, want van die voorste sangers, kore en ensembles gaan in AfriForum Teater bymekaarkom om van sy werke uit te voer. 


Dit beloof om ’n luisterryke geleentheid te wees.


Kommentaar
Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081