Sake-onbyt saam met Dawie Roodt

Thu. 23 May, 2024 at 8:30am SAST
18 and Over
Price: R300.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R300.00
18 and Over
Event Description


Kom geniet 'n onvergeetlike oggend saam met 'n span uitstaande sprekers en heerlike verversings, alles ten bate van Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos! 
 
Sluit aan by ons vir 'n inspirerende sessie met bekende Ekonoom, Dawie Roodt, Willem Basson van Efficient Wealth sowel as Dr. Wim Brits van Learnet International, Albert Coetzee van Ninety One, en Suzette Oosthuizen van Solidariteit Helpende Hand.
 
Datum: 23 Mei 2024
Tyd: 08h30
Plek: Capital Hotel School - Stanza Bopapestraat 919, Arcadia
Verversings: Heerlike oggendete sal bedien word.
 
Al die opbrengste van hierdie geleentheid gaan na Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos om die gemeenskap te ondersteun en 'n verskil te maak in mense se lewens.
 
Moenie hierdie geleentheid misloop nie, kom geniet die wysheid van ons ervare sprekers en om 'n goeie doel te ondersteun!




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Capital Hotel School 919 Stanza Bopape Street
Pretoria, GP 0083