Swart bucket hat met wit rand en die “Wees groter as die vark!” ontwerp. Groter as die vark, maar met styl. Afhaalbaar by die Teatro vanaf 4 September.